Senegalia

Senegalia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Caesalpinioideae
Genus: Senegalia
Raf., (1838)
Spesies

224; Sien teks

Sinonieme
  • Dugandia Britton & Killip
  • Manganaroa Speg.

Senegalia is 'n genus van blomdraende plante in die Fabaceae familie, algemeen bekend as doringbome of acacias. Dit behoort aan die subfamilie Mimosoideae. Sy spesies is as lede van die Acacia genus beskou tot 2009.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy